Wednesday 28 August 2013

Ons moet onthou dat tegnologie slegs as hulpbron gebruik moet word.  Ons as opvoeders moenie toelaat dat tegnologie ons elimineer in die klaskamer nie, dit moet altyd ons les aanvul en opvoeders  moet altyd 'n groot rol speel in die leerproses.

1 comment:

  1. Dit is van kardinale belang dat onderwysers slegs tegnologie sal gebruik as 'n hulpmiddel en steeds as professionele onderriggewer sal optree. As dit nie die geval is nie kan leerders hulle respek en vertroue totaal en al in die onderwyser verloor.

    ReplyDelete