Wednesday 28 August 2013

 


 Onderhoude met spesialiste in spesifieke leerareas word nou vergemaklik met tegnologie!

As 'n Wiskunde en Natuur- en Skeikunde onderwyser maak tegnologie my werk baie lekker.  Leerders het makliker toegang tot bronne, metodes van probleemoplossing, YouTube tutoriale en vele meer.  Opvoeders kan metodes meer interessant maak, en lewenswerklike voorbeelde is maklik om vir leerders te wys.
 

2 comments:

  1. Wat ook gevind het by 'n skool met min toegang tot chemikaliee en ander eksperimentele toerusting is om vir die leerders videos te wys van die eksperimente. Leerder geniet dit vreeslik baie en dit is heelwat meer koste effektief as die werklike eksperiment.
    Wees wel verskigtig: Leerders moet regte eksperimente sien, veral wanneer hulle die senior fase betree.

    ReplyDelete
  2. Kyk na hierdie video:
    https://www.youtube.com/watch?v=qeDZQ9-gsjY

    ReplyDelete