Wednesday 28 August 2013

Daar is duisende programme wat verniet bekombaar is op die internet wat die leerproses vergemaklik.  Ek gebruik GSP (Geometer Sketch Pad) met graagte vir Wiskunde probleme

2 comments:

  1. Geogebra is ook 'n wonderlike hulpmiddel in die Wiskunde klaskamer. Ek het selfs al gehoor van onderwysers wat van Youtube videos gebruik maak, maar slegs ter aanvulling, nie as die primere bron van onderrig nie!

    ReplyDelete
  2. Kyk gerus na hierdie video. Dit is van toepassing op leerders in graad 4-8:
    https://www.youtube.com/watch?v=0o32bnoLZaM

    ReplyDelete