Wednesday 28 August 2013

Leerders wat struikelblokke ervaar kan ook baat vind met tegnologie.

1 comment:

  1. Die voordele van die gebruik van tablette soos die iPad is minder papier gebruik. Dit kan ook kostes van handboeke oor die langer duur verlaag omdat leerders nuwe handboeke van jaar tot jaar teen 'n verlaagde prys aanlyn kan aankoop. Dit kan ook positief by dra wanneer daar van een kurrikulum na 'n ander oor geskakel word en daar van die handboeke ontslae geraak moet word.

    ReplyDelete